Ester (Bybel)

Megillat Ester

Ester is die 17de boek in die kanon van Hebreeuse Geskrifte wat as die Ou Testament in die Bybel opgeneem is. Die boek Ester vertel dat die Poerimfees ontstaan het ter herdenking aan die behoud van die Jode in die Persiese Ryk nadat daar beplan was om hulle uit te roei.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search